Frailcare

Verswakte Sorg

21
31
12

Die 2019 gevestigde Doringbome Sorg Eenheid bied uitstekende sorg aan inwoners wat privaat hulp nodig het. Doringbome bestaan uit goed opgeleide personeel wat ‘n passie het vir versorging. Ons poog om gespesialiseerde individuele sorg en ondersteuning te bied aan alle inwoners asook hulle families.

Dis die mening van Doringbome Verswakte Sorg Eenheid, dat wanneer ‘n persoon in hierdie stadium van hulle lewe gekom het dat hulle geregtig is om die beste sorg te ontvang. Ons streef na waardigheid, integriteit en om persoonlike gemak te bied aan elke inwoner.

Wat Ons Bied:

Sielstevredenheid, Gemoedsrus & Lewens Kwaliteit:

Kamer Opsies En Fooie Betrokke:

Benodig U Verswakte Sorg By Doringbome?

Kontak ons vandag vir meer inligting