About Doringbome
Selfcare, Frailcare & Retirement Village

Oor Doringbome

Doringbome Sorg Eenheid is geleë in 15de Laan, Rietfontein Pretoria. Ons bied met groot trots aan, ‘n SORG EENHEID wat strewe na uitnemendheid, vanaf die ontwerp van die gebou tot individuele versorging. Ons eenheid is vol operasioneel en ons nooi u graag uit om ons te besoek. Alle eenhede is slegs vir verhuring. Deur by ons in te woon is om totale vrede en sorg te ervaar, 24-uur per dag.

Doringbome Eienaars

Sollie & Elize Potgieter

Kom besoek ons gerus by Doringbome en gesels met ons inwoners vir eerste handse informasie op hul ervaring.