Assisted Living

Bystandsorg

Die opening van die bystandsorg afdelings in Maart 2024 is geskep om ouer volwassenes wat onafhanklik in ‘n huislike omgewing wil bly, maar nie-mediese bystand benodig met aktiwiteite van die daaglikse lewe, soos eet, bad, aantrek en persoonlike higiëne kan handhaaf nie. ‘n Toegewyde versorger is 24-uur aan diens met ondersteuning van die gekwalifiseerde suster tov hulp met enige bystand situasie.
Doringbome Bystandsorg bestaan uit elf enkel eenhede, elk ingerig met ‘n kombuis en ‘n badkamer. Gedeeltelike versorging word aan inwoners gegee waar hulp nodig is met hulle daaglikse aktiwiteite. Elke inwoner se behoeftes sal verskil, daarvolgens word standaard pakkette beskikbaar gestel met die opsie om addisionele dienste te verkry.

Die Bystandsorg help die ouer gemeenskap met persoonlike sorg soos:

Wat Ons Bied:

Pakket Uiteensetting:

Dienste
Basiese Pakket
Basiese + Pakket
Versorging Basies
Versorging
Huur van Woonstel
X
X
X
X
Huishoudlike Dienste
X
X
X
X
Uitdien & Verpak Meds
X
X
X
X
"Standby" - Noodknoppie
X
X
X
X
Wifi (10 Mbps)
X
X
X
X
Etes (2 Maaltye)
X
X
X
X
Etes (3de Maaltyd)
X
Hulpverlening
X
X
X
Monitering - Versorgers
X
X
Monitering deur Suster
X

Pakkette se onkostes sluit addisionele onkostes UIT. Basiese Pakkette is vaste kostes, daar kan slegs bygevoeg word.

Addisionele dienste kan enige van die volgende wees en meer:

Een maand se huur bedrag is betaalbaar as ‘n deposito asook ‘n eenmalige evaluasie en administrasie fooi is betaalbaar ter opname van die inwoner.

Bystandsorg inwoners het toegang tot die oord terrein onder toesig en kan ook die volgende geniet:

Benodig U Bystandsorg By Doringbome?

Kontak ons vandag vir meer inligting.